Fotografiese Gids Voels Van Suider-Afrika

R480.00

Usually dispatched within 5 to 7 working days, subject to availability.

Out of stock

SKU: 9781770075894 Categories: ,

Description

Volledige Fotografiese Gids Voels Van Suider-Afrika

 

Author: Sinclair/Ryan
Format: Paperback
Published: June 2009

Hierdie fotografiese veldgids tot die voels van Suider-Afrika bevat die grootste en omvattendste versameling foto’s van die area in een volume.

Die 958 voel spesies wat in Suider-Afrika gevind word, word beskryf en geillustreer asook ‘n ekstra 17 spesies van die Suidelike Oseaan en geassosieerde eilande en Antarktika. Meer as 2 500 illustrasies wys die ouderdom en geslag variasies, voels op land en in die lug asook kleure.

Teks deur Suid-Afrika se top voel skrywers fokus op identifikasie, roep, habitat en status, broei besonderhede en dieet. Kleur gekoordineerde verspreidingskaarte. Jaarlikse seisoen kolomme wys wanneer spesies daar is en wanneer hulle broei. A-Z gids om groepe op te spoor.

Hierdie gids volg die tradisionele spesie volgorde en bring ‘n nuwe dimensie na voel identifikasie in Suider-Afrika. Dit sal onvervangbaar wees in die veld.

Additional information

Dispatched within

5-7 working days

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Fotografiese Gids Voels Van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *