Sasol Eerste Veldgids Tot Natuurlewe Van Suider-Afrika

R90.00

Usually dispatched within 5 to 7 working days, subject to availability.

Available on backorder

SKU: 9781775844280 Categories: , ,

Description

Sasol Eerste Veldgids Tot Natuurlewe Van Suider-Afrika

 

Author: Fraser/Hawthorne
Format: Softcover
Published: March 2017

Hierdie gids is deel van ‘n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied ‘n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.
Met behulp van kleurfoto’s en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.

Additional information

Dispatched within

5-7 working days

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sasol Eerste Veldgids Tot Natuurlewe Van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *