Sasol Eerste Veldgids Tot Gesteentes & Minerale Van Suider-Afrika

R90.00

Usually dispatched within 5 to 7 working days, subject to availability.

Available on backorder

SKU: 9781920544713 Categories: , ,

Description

Sasol Eerste Veldgids Tot Gesteentes & Minerale Van Suider-Afrika

 

Author: Cairncross
Format: Softcover
Published: June 2013

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongste toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van ons geologies opwindende streek bekend.

Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte gesteentes, met die klem op dié wat die bekendste of algemeenste is. ’n Kort inleiding gee ’n oorsig van die onderwerp; kleurryke foto’s van die gesteentes en minerale sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld.

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is ’n nuttige hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of enigeen met ’n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se unieke geologiese erfenis.

Additional information

Dispatched within

5-7 working days

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sasol Eerste Veldgids Tot Gesteentes & Minerale Van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *