Bosveld Ekologie En Bestuur

R225.00

Usually dispatched within 5 to 7 working days, subject to availability.

Available on backorder

SKU: 9781920217280 Categories: ,

Description

Bosveld Ekologie En Bestuur

 

Author: van der Walt
Format: Softback

17 van ons land se voorste boskundiges skryf oor die Bosveld se bewaring en bestuur, die geologie en grond, veld en plante, houtsoorte en ouderdomme van bome, oorlewing en veldgebruik in historiese tye, hedendaagse toerisme en wat dit sou behels om ‘n plaas hier te koop.

In die volksmond verwys ‘bos’ na ‘n houtagtigheid wat in samestelling, digtheid en hoogte verskil. Dit is ‘n plek waar die lewensiklusse van sowat 5 700 plantsoorte bydra tot die polsende ritme en dinamiek van soet-, suur-, gemengde of dorre bosveld. ‘n Anderhalf miljoen besoekers put jaarliks enorme plesier uit hierdie kosbare bioskat, maar dit is besig om vinnig te verarm weens die druk van menslike aktiwiteite en wanbestuur. Die benutting daarvan moet dringend met meer sensitiwiteit en kundigheid benader word. Om hierdie ideaal groter momentum te gee, deel 17 van ons land se voorste boskundiges hul kennis op ‘n maklik verstaanbare en kleurvolle wyse wonderlike leesstof vir die bewaarder, boer, student en elke bosliefhebber.
Hierdie bondige kroniek vertel van die Bosveld se bewaring en bestuur, die geologie en die grond, die veld en die plante, van houtsoorte en die ouderdomme van bome, van oorlewing en van veldgebruik in historiese tye, van hedendaagse toerisme en wat dit sou behels om ‘n plaas hier te koop.

Additional information

Dispatched within

5-7 working days

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bosveld Ekologie En Bestuur”

Your email address will not be published. Required fields are marked *