Newman Se Voels Van Suider-Afrika

R330.00R395.00

Usually dispatched within 5 to 7 working days, subject to availability.

SKU: N/A Categories: ,

Description

Newman Se Voels Van Suider-Afrika

 

Author: Newman
Format: Softcover or PVC
Published: October 2010

Die gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika is ‘n opdatering van ‘n klassieke voelboek, asook ‘n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. Met die ondersteuning van Faansie Peacock (‘n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien, opgedateer en uitgebrei.
Die titel bevat al die voels wat waargeneem is tussen Antarktika en die Zambesirivier, en sluit in voels van die Suidelike Oseaan, Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Swaziland, Lesotho en Mosambiek. Die bekende, gebruikersvriendelike formaat van Newman se Voëls van Suider Afrika is behou, maar die boek spog met ‘n moderne nuwe voorkoms. Kleurkodes is gebruik vir voelgroepe en kruisverwysings tussen die teks, en illustrasies is behou.
Die bekende groot, akkurate illustrasies van elke spesie wys die voel soos wat hy in die veld voorkom, en byskrifte tot die illustrasies lig nou hoofkenmerke uit.
‘n Hersiende inleiding wys lesers stap-vir-stap hoe om die nuutste uitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika te gebruik.

Additional information

Dispatched within

5-7 working days

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Newman Se Voels Van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *