Sasol Voels Van Suider-Afrika 5de Uitgawe

R460.00R500.00

Usually dispatched within 5 to 7 working days, subject to availability.

SKU: N/A Categories: ,

Description

Sasol Voels van Suider-Afrika (5de Uitgawe)

Author: Sinclair/Hockey/Tarboton/Perrins/Rollinson/Ryan
Format: Softback or PVC
Published: July 2020

Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika.

Belangrike kenmerke van die nuwe uitgawe:

  • Meer as 800 nuwe illustrasies
  • Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik
  • Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte
  • Nuwe toevoegings van bydraende skrywers
  • Omvattende dekking van die streek se voëls

Additional information

Dispatched within

5-7 working days

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sasol Voels Van Suider-Afrika 5de Uitgawe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *