Description
Sasol Eerste Veldgids Tot Spinnekoppe & Skerpioene Van Suider-Afrika
Author: Hawthorne
Format: Softcover
Published: October 2015
Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe & Skerpioene van Suider-Afrika bied aan die jong leser Æn fassinerende blik op die ryke verskeidenheid spinagtiges wat in die streek voorkom. Met behulp van volkleur fotoÆs en maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die algemene spesies in Suider-Afrika identifiseer.
Reviews
There are no reviews yet.