Description
Sasol Eerste Veldgids Tot Algmene Voels Van Suider-Afrika
Author: Hawthorne
Format: Softcover
Published: March 2017
Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense in te wy in die geheime van die natuurlewe om ons. Die sakpas-grootte en pragtige foto’s maak hierdie boekies besonders, en dit is boonop maklik om te lees en te gebruik.
Reviews
There are no reviews yet.