Natuurlewe Van Suider-Afrika

R370.00

Available on backorder

SKU: 9781775843542 Categories: ,

Description

Natuurlewe Van Suider-Afrika

 

Author: Carruthers
Format: Paperback
Published: September 2016

Hierdie gewilde veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied.

Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit:

  • Laer ongewerweldes
  • Spinnekoppe en ander spinagtiges
  • Insekte
  • Varswatervisse
  • Paddas
  • Reptiele
  • Voëls
  • Soogdiere
  • Grasse, biesies, varings en swamme
  • Veldblomme
  • Bome

Additional information

Dispatched within

OUT OF STOCK

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Natuurlewe Van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *