Sasol Eerste Veldgids tot Slange & Ander Reptiele van Suider-Afrika bied aan die jong leser 'n fassinerende blik op die reptiele van die streek. Met behulp van volkleur fotoÆs en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die algemene reptielspesies in Suider-Afrika kan identifiseer.

Sasol Eerste Veldgids Tot Slange en Reptiele Van Suider-Afrika
Quantity
9781775844013
Dispatched within:
- 5-7 working days
Sasol Eerste Veldgids Tot Slange en Reptiele Van Suider-Afrika
Author: Hawthorne
Format: Softcover
Published: October 2015