Title: Roberts Voelgids 2de Uitgawe
Author: Chittenden/Davies/Weiersbye
ISBN: 9781920602055
Format: Paperback
Price: R 210.00
Published: June 2018

Shop Now

Hierdie hersiene uitgawe van die Roberts Voëlgids bevat byna 1000 spesies wat in Suider-Afrika (suid van die Cunene- en Zambesi-rivier) voorkom. Die gids spog met puik nuwe illustrasiewerk wat besonderhede gee oor seisoenale, ouderdoms- en geslagsverskille in ongeveer 240 geannoteerde kleurplate, bygewerkte verspreidingskaarte, broei- en seisoenstafies en bondige dog insiggewende teks oor uitkenning, asook aspekte van biologie soos kos en roep. Voëlgeesdriftiges se biblioteke sal beslis baat by hierdie nuwe toevoeging.

Alle foto’s is deur Hugh Chittenden tensy anders vermeld.